ReviewEssays.com - Term Papers, Book Reports, Research Papers and College Essays
Search

Tiener Depressie

Essay by   •  May 4, 2011  •  Essay  •  1,385 Words (6 Pages)  •  3,232 Views

Essay Preview: Tiener Depressie

Report this essay
Page 1 of 6

Tiener depressie

Ons as normale mense, wat nie altyd kan glo dat daar iets soos neerslagtigheid bestaannie, ervaar gewone dae, waarin ons gewoonweg aan ons dagtake werk.

Tog kry ons ook dae wat ons uiters goed voel, en is die lewe vir ons `n fees.

Daars min mense wat nie kan saampraat oor neerslagtigheid nie. Daardie gevoel wat jou beetkry as jy �n toets dop waarvoor jy hard geleer het, of wanneer jy �n geliefde verloor, of wanneer jy jou plek in die sportspan moet afstaan.

Nou kan ons maar erken dat daar ook dae is wat ons soms af voel. Tye wanneer jy nie lus is vir gesels nie, wanneer jy niks wil doen nie. Ons noem dit jou “donker” dae ….. Wanneer die swaarmoedigheid swaar op jou skouers druk. Sulke gevoelens word as normaal beskou.

Somtyds kan die dae uitstrek tot weke. Wanneer hierdie donker dae aanhou, word dit depressie genoem.

Dit beÐ"Їnvloed persone van alle ouderdomme, insluitende kleuters, maar dit is huidiglik besig om te vermeerder onder tieners en jong mense.

Tiener selfmoord is die tweede hoogste rede vir sterftes onder tiener, naas motor ongelukke. 40% van tieners wat selfmoord pleeg kom uit gelukkige huise, en het geen probleme met hul ouers, onderwysers of maats gehad nie.

Omdat tieners se emosies so vreeslik baie verander van een oomblik na �n ander, is dit moeilik om depressie werklik te onderskei, aangesien tieners depressie kan wys op maniere waarop die ouers dit nie kan verwag nie.

Depressie jas

Vir вЂ?n aantal persone is daar nie вЂ?n verskil tussen normale en abnormale depressie nie. Tog het navorsing bewys dat daar вЂ?n hemelsbreÐ"« verskil is.

Die belangrikste kenmerke van depressie is die gevoel van neerslagtigheid. Hierdie gevoel kan wissel van �n ligte gevoel van neerslagtigheid tot �n gevoel van totale hopeloosheid, wanhoop en eensaamheid. By die geval van abnormale depressie het die tiener �n gevoel dat alles verlore is, en dat niemand hulle meer kan help nie. Hierdie gevoel klaar nie op by aanhoor van goeie nuus, of geselsskap nie.

Gemaskerde depressie

Sommige tieners kry dit reg om die gevoel van erge neerslagtigheid vir almal te probeer verberg.

Die tiener sal ontken dat hy/sy sleg voel, maar sal baie van die simptome hÐ"Є van depressie.

In die meeste gevalle kruip die depressie agter die tiener se agressie weg. Die tiener kan erge woede buie ervaar, of hulle laat hulself gladnie toe om kwaad te word nie. Die tiener raak dan sommer kwaad vir hulself, en die agressie verplaas dan na depressie. Die depressie kom uit op ander maniere soos fiesiese simptome, agressie, humeur buie, impulsiewe gedrg, drink, gebruik van dwelms, hiperaktiwiteit, angstigheid en abnormale gedrag. Die tiener beleef pyn, maar wys dit op so �n manier dat sy ware binnekant nie wys nie.

13 tipiese simptome van depressie

1. Eetversteurings

Die meeste depresiewe tieners het �n swak eetlus, en verloor ook gewig. Aan die ander kant die tiener ook uitermatig baie begin eet en uitermatig baie gewig aansit.

Sonder dat die tiener vir enige een vertel dat hy/sy emosioneel nie wel is nie, sal die tiener oormatig begin eet, of totaal sonder kos bly.

2. Slaapversteurings

Die slaappatroon van die tiener sal drasties verander. Die tiener sal twee tot drie ure voor hulle gewone opstaantyd wakker word, en dit weer moeilik vind om aa die slaap te raak. Hulle sal aanhoudend moeg voel, rusteloos wees, geagiteerd voel en opsien na die dag wat voorlÐ"Є. Die tiener sukkel om snags aan die slaap te raak, en word baie deur die nag wakker. Gewoonlik sal die вЂ?n tiener dit wegsteek deur te maak of hulle laat вЂ?n boek lees, of laat studeer.

Die teenoorgestelde kan ook voorkom waar die tiener uitermate baie wil slaap. Na die baie slaap sal hulle nog kla dat hulle nog moeg voel, en nog nie uitgerus is nie.

3. Psigomotoriese versteuring

Die tiener gee die beeld van uiterste moegheid. Loop en reageer ook stadig. Daar is �n afname in hulle denkproses, wat die ouer in die tiener se spraak kan waarneem. Die tiener sal lank naam om �n vraag te beantwoord, en sal stadig praat asof dit vir hulle moeite is.

Die teenoorgestelde kan ook moontlik wees by die tiener. Die tiener is abnormaal rusteloos, en kan nie vir �n sekond stilstaan nie. Hulle wring gedurig hulle hande inmekaar, en kla aanhoudend oor alles.

4. verlies aan belangstelling en genot

Die tiener toon geen entoesiasme in die dinge wat voorheen vir hulle lekker was nie. Daar is ook niks wat ouers of vriende kan doen om sy belangstelling te prikkel nie. Die tiener geniet nie meer sy stokpertjies nie, geniet nie meer om sosiaal te verkeer met ouers of vriende nie, en daar vind �n tipe verlamming in die kind se wil plaas.

4. Verlies aan energie

Verlies aan belangstelling gaan gawoontlik saam met вЂ?n skerp daling in die kind se energie vlak. Die tieners voel dat die kleinste takie vir hulle die grootste moeite is. So sal вЂ?n tiener wat altyd netjies is, al sy goed op вЂ?n hoop laat lÐ"Є en sy kamer in вЂ?n warboel laat.

Die teenoorgestelde is ook geneig om by tieners voor te kom. Die tiener is uitermate hiperaktief, en is heeltyd besig te lyk.

5. Tranerigheid

...

...

Download as:   txt (8.5 Kb)   pdf (117.3 Kb)   docx (13 Kb)  
Continue for 5 more pages »
Only available on ReviewEssays.com
Citation Generator

(2011, 05). Tiener Depressie. ReviewEssays.com. Retrieved 05, 2011, from https://www.reviewessays.com/essay/Tiener-Depressie/52576.html

"Tiener Depressie" ReviewEssays.com. 05 2011. 2011. 05 2011 <https://www.reviewessays.com/essay/Tiener-Depressie/52576.html>.

"Tiener Depressie." ReviewEssays.com. ReviewEssays.com, 05 2011. Web. 05 2011. <https://www.reviewessays.com/essay/Tiener-Depressie/52576.html>.

"Tiener Depressie." ReviewEssays.com. 05, 2011. Accessed 05, 2011. https://www.reviewessays.com/essay/Tiener-Depressie/52576.html.