ReviewEssays.com - Term Papers, Book Reports, Research Papers and College Essays
Search

Afrikaans Document

Essay by   •  March 8, 2011  •  Essay  •  1,789 Words (8 Pages)  •  2,253 Views

Essay Preview: Afrikaans Document

Report this essay
Page 1 of 8

Vraag 1

Moet die versekerde, voor sluiting van Ð''n versekeringskontrak openbaar dat hy in Ð''n swak finansiele toestand is? Bespreek volledig.

Must the insured, before the conclusion of an insurance policy, inform the insurer if he is in a weak financial position. Comprehensively discuss.

(15)

Antwoord:

- Elke versekerde het Ð''n openbaarmakingsplig wanneer hy Ð''n versekeringspolis sluit.

- Hierdie plig onstaan omdat versekeraars en versekerdes in 'n verhouding van goeie trou staan

- Die versekerde moet alle feite openbaar wat wesenlik is, en wat sou veroorsaak dat die polis nie gesluit sou wees nie of nie op dieselfde terme gesluit sou wees nie

- Indien die versekerde versuim om sulke feite te openbaar kan die versekeraar die polis kanselleer en weier om eise in terme daarvan uit te betaal.

- Die belanrikste vraag in die meeste sake is: wat is 'n wesenlike feit?

- Die toets vir wesenlikheid is neergelÐ"Є in Mutual & Federal v Oudtshoorn Municipality

- Die hof in hierdie saak het gesÐ"Є dat hierdie kwessie nie uit die oogpunt van die redelike versekeraar of versekerde beoordeel moet word nie maar wel uit die oogpunt van die redelike persoon

- Die toets is toe verfyn in die President Versekeringsmaatskappy v Trust Bank van Afrika 1989 1 SA 209 (A)

Indien die Hof a quo te kenne wou gee dat inligting nie wesentlik is nie indien 'n redelike man nie sou meen dat dit die risiko beÐ"Їnvloed nie, kan ek nie akkoord gaan nie. In die uitspraak van Joubert AR in Oudtshoorn Municipality word so iets sekerlik nie aan die hand gedoen nie. Wat Joubert AR wel gesÐ"Є het (op 435), is dat 'n hof die redelike man-kriterium toepas by beoordeling van die vraag of 'the undisclosed information or facts are reasonably relative to the risk or the assessment of the premiums'. Soos tereg deur die appellant se advokaat betoog, is die vraag dus nie of na die oordeel van 'n redelike man die betrokke inligting wel die risiko beÐ"Їnvloed nie, maar of dit redelikerwyse 'n effek mag hÐ"Є op 'n voornemende versekeraar se besluit om al of nie die risiko te aanvaar of 'n hoÐ"«r premie as die normale te verg. Anders gestel, is die toets of die redelike man sou geoordeel het dat die inligting oorgedra moes word sodat die voornemende versekeraar self tot 'n besluit kan kom. En so 'n oordeel sou hy bereik het indien die inligting na sy mening die voornemende versekeraar redelikerwyse kon beÐ"Їnvloed het.

- Die vraag in hierdie geval is nou of 'n swak finansiÐ"«le posisie aan die kant van die versekerde, 'n wesenlike feit is

- Swak finansiÐ"«le posisie het met die persoon van die versekerde te doen

- Daar is 3 moontlike redes waarom die swak finansiÐ"«le posisie van die versekerde wesenlik is:

- Kan aadui dat die versekerde nie in staat sal wees om premies te betaal nie

- Kan aandui dat die versekerde nie voldoende fondse het om die risiko voorwerp behoorlik te bewaar nie

- Kan daarop dui dat dit meer waarskynlik is dat die versekerde bedrog sal pleeg omdat hy geld nodig het.

- Ekstra punte kan dan verdien word deur die feite van sake te bewys wat ek in die klas genoem het, nl Munns v Santam, Van Zyl & Maritz v SASRIA, Commercial Union v Wallace, Trust Bank saak

- U sou ook bonuspunte gekry het indien u genoem het dat die posisie in die geval van lewensversekering moontlik anders is

Vraag 2

A, 'n maatskappy, sluit Ð''n versekeringspolis met B om die voorraad wat die maatskappy hou te verseker. A het voorheen 'n polis met C versekeraars vir voorraad gehad. Die direkteur van A, 'n mnr X, sluit die polis namens A. In die vorige jaar het A 3 eise teen sy vorige versekeraar C ingestel vir diefstal van voorraad. Mnr X is slegs bewus van 1 van hierdie eise. Die ander eise is deur Y, 'n ander direkteur van die maatskappy, teen C ingestel maar Y is nie meer 'n direkteur van A nie. X openbaar aan B dat die eis waarvan hy weet voorheen ingestel is teen C maar hy sÐ"Є niks van die ander twee eise nie. Kan die versekeraar aanspreeklikheid ontken op die basis dat hierdie inligting aan hom openbaar moes gewees het? In u antwoord moet u bespreek a) of die nie-openbaarmakings wesenlik is b) of die maatskappy kennis gehad het van al drie eise c) of die versekeraar afstand gedoen het van sy reg op inligting oor al drie eise te verkry.

A, a company, concludes an insurance policy with B to insure stock held by the company. A previously had a policy with C insurers for stock. A director of A, mr X concludes the policy on behalf of A. In the last year, A brought three claims against its previous insurer C for theft of stock. Mr X only knows of one of these claims. The other claims were brought against C by Y, another director of the company but Y is no longer a director of A.X discloses to B that the one claim that he knows of was previously instituted against C, but he says nothing about the other two claims. May the insurer deny liability on the basis that this information had to be disclosed to it? In your answer you must discuss a) whether the non-disclosures are material b) whether the company had knowledge of all the claims c) whether the company waived its right to information about all three claims.

(15)

Antwoord

- Die vraag gaan weereens oor nie-openbaarmaking, hoewel in hierdie geval die openbaarmaking van eise wat ingestel is teen ander versekeraars OF eisgeskiedenis. Dus gaan dit weer oor die vertrouensverhouding tussen die versekeraar en versekerde

- Weereens is die vraag hier of die inligting in verband met die eise wesenlik is. Die toets vir wesenlikheid moet dus weereens uiteengesit word of na verwys word

- Die vraag is of die redelike persoon sou dink dat die versekeraar die inligting oor die eise sou wou he

- Die antwoord daarop moet ja wees en bonuspunte word gegee vir persone wat na relevant sake soos Trust

...

...

Download as:   txt (10.2 Kb)   pdf (125.3 Kb)   docx (13 Kb)  
Continue for 7 more pages »
Only available on ReviewEssays.com
Citation Generator

(2011, 03). Afrikaans Document. ReviewEssays.com. Retrieved 03, 2011, from https://www.reviewessays.com/essay/Afrikaans-Document/46721.html

"Afrikaans Document" ReviewEssays.com. 03 2011. 2011. 03 2011 <https://www.reviewessays.com/essay/Afrikaans-Document/46721.html>.

"Afrikaans Document." ReviewEssays.com. ReviewEssays.com, 03 2011. Web. 03 2011. <https://www.reviewessays.com/essay/Afrikaans-Document/46721.html>.

"Afrikaans Document." ReviewEssays.com. 03, 2011. Accessed 03, 2011. https://www.reviewessays.com/essay/Afrikaans-Document/46721.html.